05 Desember 2023

2 Kronieke 28

Agas was virtually 16 jaar koning in Jerusalem!
Maar hy was besonders boos en het sy kinders geoffer aan Moleg, saam met al die ander afgodery wat hy gepleeg het.
Dit het in die tyd van sy regering baie sleg gegaan met Juda, maar Agas het net nog meer afgode die land ingebring.

Israel het toe 200 duisend gyselaars geneem na Samaria!
Die Here het hulle egter gered.

Here, dankie dat U steeds red ten spyte van slegte leiers!
U is ons getroue Leier!