23 Desember 2023
December 22nd, 2023
2 Kronieke 34Josia lei Juda en Israel in ñ herlewing in!Hy ontdek weer die Torah van Moses en bestudeer dit en volg dit!Hy raadpleeg die Here deur ñ profetes soos die Ou testamentiese mense, maar moes... Read More
22 Desember 2023
December 21st, 2023
Jeremia 13Jeremia word deur die Here beveel om ñ kledingstuk van hom te gaan wegsteek in ñ rots en dit na ñ lang tyd weer te gaan kry.Die onruikbare stuk materiaal word ñ metafoor van Jerusalem, en Ju... Read More
21 Desember 2023
December 20th, 2023
Matteus 28Hy het opgestaan!!Jesus leef!!Na die hartseer en kruisiging van Jesus en Sy skielike begrafnis op Paasvrydag het die dissipels Hom beleef by ñ oop graf op die sondag!Jesus nooi al Sy dissipe... Read More
20 Desember 2023
December 19th, 2023
2 Kronieke 33In die 25 jaar van koning Manasse se regering het dit eers baie sleg begin (slegter as die Kanaaniete in Moses se tyd, sê die skrywer),Maar nadat hy gestraf is en met ñ hoek in die neus n... Read More
19 Desember 2023
December 18th, 2023
Jeremia 12Die Here ken ons en toets of ons harte by Hom is sê Jeremia!Juda het egter gefaal, en die land sou die oordeel smaak deur bar te lê vir ñ tyd,…“Maar nadat Ek hulle uitgeruk het, sal Ek My we... Read More
18 Desember 2023
December 17th, 2023
Matteus 27Die verhoor en kruisiging van Jesus word beskryf.Almal het verwag dat Jesus die aardse koning sou word wat weer soos Dawid regeer, dus het hulle teleurstelling in woede oorgeloop hoe meer hu... Read More
17 Desember 2023
December 16th, 2023
2 Kronieke 32Sanherib, die Assiriëse koning, was besonders wreed en brutaal.Hy was onoorwonne in oorlog en voordat hy Jerusalem toe gekom het, het hy elke stad ingeneem wat hy beleër het.Hy het meesta... Read More
16 Desember 2023
December 15th, 2023
Jeremia 11“Elkeen van hulle het die verstoktheid van sy bose hart gevolg…”Die Here waarsku Israel dat die verbond wat Hy met hulle deur Moses gesmee het, vervloekinge ook het.As hulle die wet, die ver... Read More
15 Desember 2023
December 14th, 2023
Matteus 26Jesus word gesalf vir Sy dood (en OPSTANDING!!)Dan stel Hy die Nagmaal in plek van die Pasga in!(Nou is ons nie meer net vry van slawerny nie- Pasga, maar ons is met ons oë gerig op die opge... Read More
14 Desember 2023
December 13th, 2023
2 Kronieke 31Sukses en voorspoed volg herlewing!Met Hiskia se herlewing, het die Here die volk se landerye en vee so geseën dat hulle op hul beurt tiendes in oorvloed na die Tempel gebring het.Die kon... Read More
13 Desember 2023
December 12th, 2023
Jeremia 10Jeremia waarsku Juda en ons vandag, om nie na sterretekens te kyk soos mense reg oor die wêreld doen nie, maar ook nie soos hulle afgode van hout, silwer en goud in ons huise op te rig nie.V... Read More
12 Desember 2023
December 11th, 2023
Matteus 25Jesus verduidelik verder oor die ewige lewe:Dit gaan onverwags kom saam met die Bruidegom! Daarom moet ons ten alle tye gereed wees vir Sy koms!Ons moet woeker met wat ons het! Die talente w... Read More
11 Desember 2023
December 10th, 2023
2 Kronieke 30Hiskia lei die herlewing en nooi selfs die Israeliete, hulle bure, om saam met hulle die Pasga te kom vier!Daar is ñ opgewonde toewyding van die hele Juda weer aan die Here en hulle vier ... Read More
10 Desember 2023
December 9th, 2023
Jeremia 9Saam met die oordeel van die Here oor Juda se ongeregtigheid kom ñ bittere hartseer.Die gevolge van die volk se afvalligheid sou rou en groot smart wees.Daar sal min gespaar word, maar dan sa... Read More
9 Desember 2023
December 8th, 2023
Matteus 24Jesus se wederkoms is onverwags ons weet nie die tyd nie!Ons kan egter die tekens van die tye begin lees, en besef soos geboortepyne die baba se koms vooraf gaan, gaan die natuur en selfs di... Read More
8 Desember 2023
December 7th, 2023
2 Kronieke 29Herlewing!!Hiskia die nuwe jong koning besef dat sy pa droog gemaak het deur nie die Here te dien nie en die Tempel toe te sluit!Hiskia heropen weer die Tempel en herinstalleer weer die p... Read More
07 Desember 2023
December 6th, 2023
Jeremia 8Waarom tart julle my met julle afgode?Vra die Here aan die volk Juda!Hulle was afvallig maar het gedink as hulle uitroep: “Vrede! Vrede”Dan gaan alles ok wees!Maar, die Here sê daar kom ñ tyd... Read More
06 Desember 2023
December 5th, 2023
Matteus 23Jesus spreek die geestlike leiers van die tyd aan!Hy moedig die volk om nog steeds die posisie te eer (stoel van Moses), maar die persone wat korrup, geldgierig en absoluut hoogmoedig is, ra... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
