29 Augustus 2021
August 29th, 2021
DagstukMatteus 26Jesus word gesalf vir Sy dood.Hy bedien Sy dissipels in die bokamer, maar Judas Iskariot verraai die Here vir 30 silwerstukke; die prys wat mense vir ‘n slaaf betaal het.In Getsemane ...  Read More
28 Augustus 2021
August 27th, 2021
DagstukGenesis 26Die lewe van Isak word beskryf.Hy was soos sy pa, iemand wat konflik wou vermy, daarom het hy soos Abraham sy vrou 2 keer as sy suster voorgestel aan die koning en die Filistyne waar ...  Read More
27 Augustus 2021
August 27th, 2021
DagstukPsalm 25In ons Psalm en Skrifberyming boekie as kind, moes ons hierdie Psalm uit ons koppe leer:“Leer my Heer U regte weë, wys die regte pad my aan.Maak my hart daartoe geneë om met lus daarop ...  Read More
26 Augustus 2021
August 27th, 2021
DagstukGenesis 25Die volgende geslag na Abraham word beskryf!Sy kinders by Ketura, asook Ismael, sy seun by Hagar. Ismael se 12 seuns wat 12 stede beheer het, was in konstante konflik met mekaar en ui...  Read More
25 Augustus 2021
August 25th, 2021
DagstukGenesis 25Die volgende geslag na Abraham word beskryf!Sy kinders by Ketura, asook Ismael, sy seun by Hagar. Ismael se 12 seuns wat 12 stede beheer het, was in konstante konflik met mekaar en ui...  Read More
24 Augustus 2021
August 24th, 2021
DagstukPsalm 24“Die aarde behoort aan die Here, met alles wat daarop is, die wêreld en alles wat daarop lewe.”‭‭PSALMS‬ ‭24:1‬ ‭NLV‬‬ Hierdie Psalm beskryf hoe ons lyk as ons deur die Koning geregverd...  Read More
23 Augustus 2021
August 23rd, 2021
DagstukMatteus 24Die Here beskryf die eindtye en Sy wederkoms vir Sy dissipels.Hulle verwag steeds iets anders… soos ‘n fisiese koninkryk wat in Jerusalem opgerig gaan word om die Romeinse oorheersing...  Read More
22 Augustus 2021
August 22nd, 2021
DagstukGenesis 24Die romantiese en wonderlike verhaal van Rebekka word vertel.Dis ‘n hoofstuk van die Here se genadige voorsiening, Abraham se geloof, ‘n slaaf se lojaliteit en gebed, en ‘n meisie se ...  Read More
21 Augustus 2021
August 21st, 2021
DagstukPsalm 23Die Here is ons Herder!!!!Hy voorsien vir ons en Sy tydsberekening is perfek!Hy is by ons in die moeilikste tye van ons lewe.Hy bly getrou om ons Sy Heilige Gees te gee om ons te lei se...  Read More
20 Augustus 2021
August 20th, 2021
DagstukMatteus 23Die Here waarsku ons teen geestlike leiers wat op een of ander titel aanspraak maak en Hy sê uitdruklik dat ons nie mede broers en susters moet noem: Vader, pa, dominee (meester), rab...  Read More
19 Augustus 2021
August 19th, 2021
DagstukGenesis 23Met die afsterwe van Sara kry Abraham die 1ste keer ‘n geleentheid om grond te koop in wat later Israel sou word.Die stuk grond wat hy gekoop het as begrafplaas vir sy vrou het ‘n 1st...  Read More
18 Augustus 2021
August 18th, 2021
DagstukPsalm 22Hierdie is die bekende Messiaanse Psalm!Omtrent niks van die ervarings wat Dawid hier in ‘n lied vasvang, het met hom gebeur nie, maar, deur die Heilige Gees geïnspireer, beskryf hy bai...  Read More
17 Augustus 2021
August 17th, 2021
DagstukMatteus 22Jesus verduidelik dat Hy ons nooi na Sy bruilofsmaal!Baie is genooi, maar net sekeres sal daar wees.Die Joodse volk was die genooides wat Hom verwerp het en ons is die ekstra gaste va...  Read More
16 Augustus 2021
August 16th, 2021
DagstukGenesis 22Op min of meer dieselfde plek waar Abraham sy geliefde seun moes offer, het God Sy geliefde Seun geoffer vir ons. En net soos die hemel oopgegaan het om, met ‘n stem, Abraham te keer,...  Read More
15 Augustus 2021
August 15th, 2021
Dagstuk Psalm 21Al is hierdie waar oor Dawid se lewe, gaan hierdie Psalm ook oor die Koning Jesus!Hy heers vir ewig!Daar is talle Messiaanse Psalms wat oor Jesus gaan, al besef die skrywer dit nie.  D...  Read More
14 Augustus 2021
August 14th, 2021
DagstukMatteus 21Jesus kom soos die Koning wat Hy is, Jerusalem binne!Nederig op ‘n donkie, nie op ‘n perd om mag en outoriteit te illustreer nie: dit gaan Hy later doen, volgens Openbaring.By die Tem...  Read More
13 Augustus 2021
August 13th, 2021
DagstukGenesis 21Isak word gebore en Sara besef dis lagwekkend dat sy ‘n seun borsvoed op haar ouderdom: daarom Isak -“lag”!Hagar en Ismael word weggestuur agv jaloesie, maar die Here versorg hulle en...  Read More
12 Augustus 2021
August 12th, 2021
DagstukPsalm 20Dawid was ñ suksesvolle koning en krygsman, maar hy het besef sy oorwinnings en suksesse was gegrond op die Here se hulp en nie sy eie of sy weermag se vermoëns nie!“Sommige volke vertr...  Read More
   NewerOlder