24 Augustus 2021

Dagstuk
Psalm 24

“Die aarde behoort aan die Here, met alles wat daarop is, die wêreld en alles wat daarop lewe.”
‭‭PSALMS‬ ‭24:1‬ ‭NLV‬‬
 
Hierdie Psalm beskryf hoe ons lyk as ons deur die Koning geregverdig word.
Om die Here te gehoorsaam en te volg is ons hele lewe!

Here, dankie dat ons die poorte van ons harte vir U kan oopmaak en nog hoër kan leef as vantevore!
U is die Roemryke Koning!