21 Augustus 2021

Dagstuk
Psalm 23

Die Here is ons Herder!!!!
Hy voorsien vir ons en Sy tydsberekening is perfek!
Hy is by ons in die moeilikste tye van ons lewe.
Hy bly getrou om ons Sy Heilige Gees te gee om ons te lei selfs in vyandige situasies!
Hy gee altyd aan ons Sy Genade!!
Daarom wil ons Hom ALTYD volg!

Here, dankie dat U my lei!
Jn 10:10
U is die Goeie Herder!