15 Augustus 2021

Dagstuk
Psalm 21
Al is hierdie waar oor Dawid se lewe, gaan hierdie Psalm ook oor die Koning Jesus!
Hy heers vir ewig!
Daar is talle Messiaanse Psalms wat oor Jesus gaan, al besef die skrywer dit nie.  Dit was Gees geïnspireerd.

Vir ons is die koninklike titel van Jesus soms moeilik om te begryp, want ‘n koning heers met soewereine outoriteit!

Here, ons stel onsself onderdanig aan U absolute en wonderlike gesag!
U is die Vrede-Vors!