19 Augustus 2021

Dagstuk
Genesis 23

Met die afsterwe van Sara kry Abraham die 1ste keer ‘n geleentheid om grond te koop in wat later Israel sou word.
Die stuk grond wat hy gekoop het as begrafplaas vir sy vrou het ‘n 1ste vrug, ‘n aanvanklike kontakpunt geword, sodat die hele Israel later aan Abraham se kinders kon behoort.
Vir dié rede wou Abraham geld betaal vir die stuk grond.

Here, dankie dat U ons duur gekoop het met U bloed!
U is die Eerste vrug!