19 Julie 2023

Esegiël 40

Esegiël sien n visioen van die Tempel nadat dit reeds vernietig is. 
So sy beeld is simbolies en sy afmetings is nie soos die tempel van ouds gelyk het nie. 
Hy beskryf ñ tempel wat toeganklik is van alle rigtings. 
Hy beskryf die teenwoordigheid van die Here. 
Die Nuwe testamentiese tempel is ons sê Paulus en anders as die ou tempel is die togang na die evangelie vir ALMAL!!

Here, dankie dat ons U voorhof kan ingaan met Lof en dat ons U met vrymoedigheid mag aanbid!
U is Waardig!