20 Julie 2023

1 Kronieke 11

Dawid is as koning gesalf na Saul!
Hy was ñ gewilde koning en het die geharde Jebusiete oorwin om Jerusalem sy hoofstad te maak. 
Hy het die stad ontwikkel en ook Israel sterk gemaak deur hulle vyande om hulle te wen en onderdanig te maak aan sy troon. 
Hiermee het sy dapper manne onderleiding van die 3 hom van voor sy koningskap al gehelp. 

Here, dankie dat ons vandag U, ons Koning, se dapper “manne” mag wees!
U is die Heerser oor alle magte!