1 September 2023

Openbaring 13

Hier lees ons van die draak wat aanbid word (satan) die antichris wat gaan regeer in die eindtye en die vals-profeet wat wonders sal kan doen.
Hierdie bose 3 sal die Here se Drie-eenheid wil naboots.
Maar, hulle is boos en tot mense se ondergang ingestel.

Here, dankie vir U Bloed wat kragtig is en ons red!
U is die Lam!