27 Augustus 2023

Amos 2

Om nie heilig te leef nie bring ñ oordeel oor jouself, maar om ander te ontheilig bring oor die volk smart.
Amos sê dat in sy tyd die Israeliete die profete verhinder het om te profeteer en die Nasireers hulle gelofte laat breek het.

Ek en jy moet reg leef, maar ander ook help en aanmoedig om heilig te wees!

Here, help ons om ander op te bou in hulle verhouding met U!
U is ons Heilige Vriend!