10 Januarie 2024
January 9th, 2024
Jeremia 19Die Here sê vir Jeremia om ñ profetiese aksie voor die leiers van Jerusalem te doen!Hy koop voor hulle ñ duur en kosbare kruik by ñ pottebakker en dan net buite die stad slaan hy die kruik s...  Read More
9 Januarie 2024
January 8th, 2024
Deut. 6  Die “Shemah” is ñ gebed wat alle jode elke dag bid!Verse 4 tot 9 is die Shemah!Dit begin met die Uniekheid en Eenheid van God:“ Luister, Israel, die Here is ons God, die Here alleen.”‭‭Deuter...  Read More
8 Januarie 2024
January 7th, 2024
Joshua 3Joshua en die volk is oppad om die Jordaan-rivier oor te steek en so die beloofde land in te gaan.Met die verbonds-ark voor begin die Israeliete stap.Toe die priesters wat die ark dra, hulle v...  Read More
7 Januarie 2024
January 6th, 2024
Jeremia 18Ons is die klei en die Here is die Pottebakker!Hy vorm ons en Hy maak met ons soos Hy wil!Hierdie openbaring kry Jeremia terwyl hy vir die pottebakker sit en kyk soos hy met ñ stuk klei werk...  Read More
6 Januarie 2024
January 5th, 2024
Deut. 5Die Here gee weer die wet deur Moses vir die nuwe geslag Israeliete soos Hy in Eksodus 20 dit die 1ste keer gedoen het!Hierdie morele beginsels geld steeds vir ons vandag al is ons in Christus ...  Read More
5 Januarie 2024
January 4th, 2024
Joshua 2Joshua stuur net soos Moses spioene uit om die land te gaan verken, maar anders as toe Joshua self een was: gaan net 2 en niemand weet daarvan nie.Hulle missie is amper op die rotse, as dit ni...  Read More
4 Januarie 2024
January 3rd, 2024
Jeremia 17Daar is ñ verskil tussen iemand wat op mense vertrou en die wat op die Here vertrou!In mense word jy teleurgestel, maar by die Here:“Geseënd is die man wat op die Here vertrou, wie se vertro...  Read More
3 Januarie 2024
January 2nd, 2024
Deut. 4Moses verduidelik aan die nuwe geslag wat die beloofde land moet ingaan hoe hy die wet, die 10 gebooie, by die Here gekry het.Hy maak dit ook duidelik dat die Here baie pertinent dit gestel het...  Read More
2 Januarie 2024
January 1st, 2024
Joshua 1Joshua neem by Moses oor na die se dood.Sy taak was om die Israeliete in die beloofde land in te neem.Joshua het die Here met sy hele hart gedien en daarom kon hy die volk lei.Die Here moedig ...  Read More
1 Januarie 2024
December 31st, 2023
Jeremia 16Jeremia die profeet word deur die Here beveel om ñ profetiese leefstyl te leef: hy mag nie trou en kinders hê nie.Die rede hiervoor is dat die ramp van ballingskap elkeen met kinders nog swa...  Read More
31 Desember 2023
December 30th, 2023
Deut. 3Moses het net voor sy dood die leierskap begin oorgee aan Joshua deur hom te wys hoe om die stede oos van die Jordaan in te val en oor te neem.Waar Libanon en Jordanië vandag is het Israel toe ...  Read More
30 Desember 2023
December 29th, 2023
2 Kronieke 36Die volk van Juda en die koningshuis van Dawid bereik ñ laagtepunt in hulle dien van die Here!Daarom word die oordeel teen hulle tot ñ hoogtepunt gedryf:Eers voer die Egiptenare die jong ...  Read More
29 Desember 2023
December 28th, 2023
Jeremia 15Oor die sonde van Menasse die seun van Hiskia spreuk die Here oordeel uit oor Juda!Jeremia besef dat hy ook tussen die spervuur van die Here se toorn en die volk se ongehoorsaamheid vasgevan...  Read More
28 Desember 2023
December 27th, 2023
Deut. 2Die Here laat die Israeliete met opset verby die Edomiete (Esau se nageslag) en die Moabiete en Ammoniete (Lot se seuns) trek, met hulle handel dryf en by hulle leer.Al 3 hierdie volke het Refa...  Read More
27 Desember 2023
December 26th, 2023
2 Kronieke 35Die herlewing wat koning Josia begin het loop uit op aksie as die volk weer die Pasga (paasfees) vier.Omdat die koning nou weer die woord (Torah) bestudeer het besef hy hoe belangrik hier...  Read More
26 Desember 2023
December 26th, 2023
Jeremia 14Die Here beskryf aan Jeremia droogte en hongersnood se gevolge op mens en natuur.Die straf teen Juda se sonde sal selfs hulle omgewing impakteer, soos sonde altyd doen.Nou pleit Jeremia by d...  Read More
25 Desember 2023
December 24th, 2023
Kersfees 2023!“Want 'n kind is vir ons gebore, 'n seun is aan ons gegee. Die heerskappy is op sy skouer. Hy word genoem: Wonderbare Raadgewer, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Vir die uitbreiding ...  Read More
24 Desember 2023
December 23rd, 2023
Deuteronomium 1Net voor die volk saam met Joshua in die beloofde land in trek, praat Moses ñ laaste maal met hulle, en lê weer duidelik die wet neer vir hulle om te doen soos wat hy in Eksodus gedoen ...  Read More
   NewerOlder