16 Desember 2023

Jeremia 11

“Elkeen van hulle het die verstoktheid van sy bose hart gevolg…”

Die Here waarsku Israel dat die verbond wat Hy met hulle deur Moses gesmee het, vervloekinge ook het.
As hulle die wet, die verbond ooreenkoms, igonoreer sal die vloeke oor hulle lewe kom.

Verder begin Jeremia se mense hom dreig om nie meer verder te profeteer nie!

Here, help ons dat niemand ons kan stil maak oor U en die Waarheid nie!
U is Trou en Reg!