23 Desember 2023

2 Kronieke 34

Josia lei Juda en Israel in ñ herlewing in!
Hy ontdek weer die Torah van Moses en bestudeer dit en volg dit!
Hy raadpleeg die Here deur ñ profetes soos die Ou testamentiese mense, maar moes doen omdat hulle nie die inwonende Heilige Gees gehad het nie.
Die Here stel Josia gerus dat die straf oor Jerusalem en Juda nie in sy lewe sal wees nie.

Here, dankie vir U genade vir elkeen wat na U soek!
U is die God van die regverdiges!