19 Desember 2023

Jeremia 12

Die Here ken ons en toets of ons harte by Hom is sê Jeremia!

Juda het egter gefaal, en die land sou die oordeel smaak deur bar te lê vir ñ tyd,…
“Maar nadat Ek hulle uitgeruk het, sal Ek My weer oor hulle ontferm en hulle laat terugkeer, elkeen na sy eiendom, en elkeen na sy grond.”
‭‭Jeremia‬ ‭12‬:‭15‬ ‭AFR20‬‬

Here, dankie dat daar altyd ñ belofte van genadige vegifnis en versoening is elke keer as U ons regverdig oordeel en dissiplineer.
U is die God wat altyd Reg is!