15 Mei 2024
May 15th, 2024
Rigters 9Abimeleg die seun van Gideon het by die stad waar sy ma se familie gebly het hulp gesoek om hom koning te verklaar bo sy 70 broers.Om alleen koning te kon word, vermoor Abimeleg toe sy 70 bro... Read More
14 Mei 2024
May 13th, 2024
2 Sam. 14Met Joab, die leerowerste en vriend van Dawid, se toedoen word Absolom en Dawid versoen.Dit vat egter ñ lang tyd vir Dawid om weer vir Absolom te sien.Absolom se selfsugtige en slegte hart wo... Read More
13 Mei 2024
May 12th, 2024
Luk. 1:39-80Maria, swanger met Jesus, gaan kuier vir haar tannie Elisabet wat vir Johannes verwag het.Met Maria se groet van haar ouer tannie, spring die ongebore Johannes in sy ma op en word Elisabet... Read More
12 Mei 2024
May 11th, 2024
Rigters 8In die agrerna sit van die Medianiete met Gideon se 300 man, vra hy vir kos by 3 stede van Israel, maar hulle weier om te help.Nadat hy die weermag van 15 000 wat oor was van die 120 000 vers... Read More
11 Mei 2024
May 11th, 2024
2 Samuel 13Dawid se seun Amnon verkrag sy halfsuster, Tamar.Sy en Absolom was broer en suster.Absolom het na haar omgesien en 2 jaar later in weerwraak vir Amnon vermoor.Aanvanklik dink Dawid dat al s... Read More
10 Mei 2024
May 10th, 2024
Luk. 1:26-38Gabriël verskyn aan Maria en sê vir haar dat sy gaan swanger raak al is sy ñ maagd.Sy moet die kind Jesus noem Hy is die Seun van God.Sy stem in deur te sê:“En Maria sê: Hier is die diensm... Read More
9 Mei 2024
May 9th, 2024
Rigters 722 000 manne was te bang om te veg teen die massiewe groot weermag van die Midianiete!Gideon stuur hulle huis toe, maar die 10 000 wat oorbly is steeds te veel vir die Here!Die Here wil Gideo... Read More
8 Mei 2024
May 8th, 2024
2 Samuel 12Die profeef Natan gaan na koning Dawid en vertel hoe ñ ryk man met baie skape ñ arm man se enigste skapie vat vir hom en dit slag.Dawid is woedend en sê die man moet sterf.Natan kondig aan ... Read More
7 Mei 2024
May 7th, 2024
Lukas 1:1-25Gabriël ontmoet vir Sagaria in die Tempel!Sagaria die Godvresende priester was besig met die wierook altaar toe die engel aan hom meëdeel dat sy vrou Elisabet gaan swanger raak.Omdat hulle... Read More
6 Mei 2024
May 6th, 2024
Rigters 6Gideon slaan koring uit, nie op die dorsvloer (op ñ bult met ñ wind) nie, maar in ñ parskuip waar druiwe gepars word.Hy doen dit so omdat Israel bang was vir die Midianiete wat hulle toe al v... Read More
5 Mei 2024
May 4th, 2024
2 Samuel 11Dawid was veronderstel om te gaan veg, maar op sy dak kyk hy na ñ vrou wat was.Hy onthaal toe vir Batseba en slaap by haar.Sy raak swanger en Dawid laat haar man Urija van die gevegslinies ... Read More
4 Mei 2024
May 4th, 2024
Klaagliedere 5Jeremia beskryf die laagtepunt van Israel as volk se bestaan.Hulle is bannelinge en vlugtelinge wat so verag word deur die volke om hulle, dat hulle die slawe se slawe word.Hulle is hong... Read More
3 Mei 2024
May 2nd, 2024
Rigters 5Debora en Barak sing ñ oorwinningslied na hulle stryd met Jael en Sisera.Hulle loof die stamme wat kom veg het, en bestraf die Israeliete wat nie gekom het van hulle huise nie.Hulle loof ook ... Read More
2 Mei 2024
May 2nd, 2024
2 Samuel 10Die Ammoniete beledig koning Dawid se afgevaardiges deur helfte van hulle baarde te skeer en hulle klere halfpad af te sny en hulle so terug te stuur Israel toe.Dit ontlok toe die woede van... Read More
1 Mei 2024
April 30th, 2024
Klaagliedere 4Die beleer van ñ stad is tragies!Jerusalem was al meer as een keer in haar geskiedenis beleer.Die smart wat met die hongersnood en angs gepaard gaan wat ñ stad beleef wat omsingel is met... Read More
30 April 2024
April 30th, 2024
Rigters 4Debora van Lappidot was die volgende rigter van Israel.Sy was n profetes wat saam met Barak en sy 10 000 man opgetrek het teen Sisera die Kanaaniet wat vir die koning Jabin van Kanaan geveg h... Read More
29 April 2024
April 29th, 2024
2 Samuel 9Uit eer vir sy goeie vriend Jonatan kry koning Dawid die enigste oorlewende seun van sy afgestorwe vriend en kleinseun van Saul, om hom in ere te herstel.Hy gee aan Mefiboset weer al Saul se... Read More
28 April 2024
April 27th, 2024
Klaagliedere 3Jeremia was deur die koning op ñ stadium in ñ put gegooi.Hierdie ervaring word ñ profesie waarna hy verwys.Hy beskryf Israel in die ellende van die put, vêr van die Here af met baie hart... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
