1 Junie 2024
May 31st, 2024
2 Samuel 20Seba lei ñ rebellie teen Dawid.Joab kommandeer die hele Juda op om Seba te veg.By die stad waar Seba weggekruip het vir Joab en sy weermag gooi die inwoners die rebel se kop oor die muur so...  Read More
31 Mei 2024
May 31st, 2024
Lukas 4:1-13Jesus, vol van die Heilige Gees gaan in die woestyn in en na ñ 40 dae vas is Hy deur die duiwel versoek:1. Om Sy Honger te stil. (Liggaam)2. Om die wêreld te oorwin. (Siel)3. Om Sy mag te ...  Read More
30 Mei 2024
May 29th, 2024
Rigters 14Die jong Simson raak verlief op ñ Filistynse meisie.In die hof maak proses, slaan hy ñ leeu dood oppad na haar toe. Later kry hy heuning uit die karkas van die leeu en gee ook vir sy ouers v...  Read More
29 Mei 2024
May 29th, 2024
2 Samuel 19Koning Dawid weën so oor sy seun Absolom dat hy versuim om sy dankbaarheid aan sy soldate te wys vir hulle dapper geveg.Joab wys hom egter daarop en sê ñ leier MOET erkenning gee aan sy men...  Read More
28 Mei 2024
May 28th, 2024
Lukas 3:21-38Jesus word gedoop!!Vol van die Heilige Gees, (dit was sigbaar vir almal dat die Gees soos ñ duif op Hom neergekom het) na Sy doop begin Jesus Sy bediening op ouderdom 30.Die geslagsregist...  Read More
27 Mei 2024
May 27th, 2024
Rigters 13Manoag en sy vrou kry instruksies van ñ engel af, oor hoe om die kind wat hulle gaan kry groot te maak.Dit is nadat sy al ñ aanvanklike ontmoeting met die engel gehad het.Die paartjie offer ...  Read More
26 Mei 2024
May 26th, 2024
2 Samuel 18Die rebellie van Absolom loop in ñ oorlog uit tussen pa en seun se soldate.Joab kry egter vir Absolom waar hy aan sy kop hang aan ñ boom, sy donkie het onder hom uit gevlug toe hy vasgesit ...  Read More
25 Mei 2024
May 25th, 2024
Lukas 3:1Johannes die doper het mense by die Jordaan rivier gedoop.Hy het reg en geregtigheid gepreek en duidelik gesê dat hy nie die Messias is nie, maar Hy sal nog kom.Hy is toe deur Herodus in die ...  Read More
24 Mei 2024
May 23rd, 2024
Rigters 12Jefta as rigter, blus ñ broeiende rebellie toe hy die Efraimiete wat teen hom opstaan oorwin.Hy keer hulle aan die oostekant van die Jordaan vas en ons sien dat die Efraimiete geïdentifiseer...  Read More
23 Mei 2024
May 23rd, 2024
2 Samuel 17Agitofel se raad aan Absolom word om vêr gewerp deur die raadgewer wat Dawid in sy seun se huis “geplant” het, Husai.Absolom luister na Husai en Agitofel besef dit is sy en Absolom se einde...  Read More
22 Mei 2024
May 22nd, 2024
Lukas 2:41-52Elke Joodse seun vandag het n “Bar-Mitswa” op ouderdom 12.Dit is waneer ñ kind as jong man in die gemeenskap van gelowiges (sinagoge vir Jode) erken word.Hier gebeur Jesus se “Bar-Mitswa”...  Read More
21 Mei 2024
May 20th, 2024
Rigters 11Die Ammoniete trek op teen Israel om teen hulle te veg en ou grond-geskille weer te betwis, maar die Here rig vir Jefta op.Hy was ñ uitgeworpene, maar hy oorwin die Ammoniete nadat hy ñ belo...  Read More
20 Mei 2024
May 20th, 2024
2 Samuel 16Siba, die dienaar van Mefiboset, kom Dawid tegemoet met ñ seën (of so lyk dit), terwyl Simeï, ñ Benjamiet en familie van Saul, Dawid oppad vloek en met klippe gooi.Dawid keer egter sy dappe...  Read More
19 Mei 2024
May 19th, 2024
Lukas 2:21-40Jesus word vir die 1ste keer na die Tempel in Jerusalem geneem deur Sy ouers.Hulle het die kort reis vanaf Betlehem gemaak 8 dae na Jesus se geboorte, omdat Hy besny moes word.Die offer v...  Read More
18 Mei 2024
May 17th, 2024
Rigters 10Tola is die regter wat rigting aangee in Israel vir 23 jaar en Jaïr vir 22 jaar.Maar sonder mense wat die volk leer en die Woord van die Here, was die mense maklik verlei om eerder die gode ...  Read More
17 Mei 2024
May 17th, 2024
2 Samuel 15Absolom beplan en begin sy rebellie teen Dawid.Hy het ñ sameswering om koning te word en staan so op teen koning Dawid.Dawid vlug uit Jerusalem en los daar spioene agter.Dit is ñ hartseer d...  Read More
16 Mei 2024
May 15th, 2024
Lukas 2:1-20Jesus word gebore!In Betlehem, die tuis stad van Dawid.Maria lê die Baba in doeke neer.Dit is soos die engel aan die skaapwagters in die veld dit verduidelik het!ñ Engele koor bars toe uit...  Read More
15 Mei 2024
May 15th, 2024
Rigters 9Abimeleg die seun van Gideon het by die stad waar sy ma se familie gebly het hulp gesoek om hom koning te verklaar bo sy 70 broers.Om alleen koning te kon word, vermoor Abimeleg toe sy 70 bro...  Read More
   NewerOlder