9 Mei 2024
Rigters 7
22 000 manne was te bang om te veg teen die massiewe groot weermag van die Midianiete!
Gideon stuur hulle huis toe, maar die 10 000 wat oorbly is steeds te veel vir die Here!
Die Here wil Gideon en Israel wys dat dit Hy is wat hulle die oorwinning gee.
Daarom dun hy die soldate verder uit dat net 300 man oor bly.
Nadat Gideon in die Midianiete se laer ñ droom van een van sy vyande hoor en hoor hoe die se vriend dit uitlê, besef Gideon dat die Here die Midianiete in hulle hand gee.
Hy kry sy Gideons-bende van 300 om met bedekte fakkels en ramshorings om die kamp te staan.
Hulle breek saam die kruike en die 300 fakkels en ramshoring roepe laat die vyand so skrik in die middel van die nag dat hulle teen mekaar begin veg en vlug.
Here, dankie vir U bo-natuurlike oorwinnings in ons lewens! Dankie vir onkonvensionele planne wat U ons gee.
U is Uniek en Alwetend!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025