14 Mei 2024

2 Sam. 14

Met Joab, die leerowerste en vriend van Dawid, se toedoen word Absolom en Dawid versoen.
Dit vat egter ñ lang tyd vir Dawid om weer vir Absolom te sien.
Absolom se selfsugtige en slegte hart word ontbloot as hy Joab, wat net goed was vir hom, se lande afbrand om sy aandag te kry en met hom ñ geleentheid tot gesprek te kry.

Here, dankie vir versoening en vir die mense om ons wat ons daartoe aanmoedig!
U is die Heilige Gees wat versoen!