8 Mei 2024

2 Samuel 12

Die profeef Natan gaan na koning Dawid en vertel hoe ñ ryk man met baie skape ñ arm man se enigste skapie vat vir hom en dit slag.
Dawid is woedend en sê die man moet sterf.
Natan kondig aan dat dit Dawid self is.
Hy het Urija se vrou Batseba geneem terwyl hy baie gehad het en boonop nog die geld vermoor ook.
So het Dawid oor homself die doodstraf aangekondig.
Maar sy seun sterf in sy plek.
Daarna word Salomo gebore uit Dawid en Batseba se huwelik.
Genade!

Here, U gee ons altyd weer n kans!
U is die Alwetende Regter.