27 April 2024
April 27th, 2024
Rigters 3As Israel van die Here vervreemd geraak het en afgode aanbid het, het die Here toegelaat dat ñ heidense nasie hulle onderdruk, totdat hulle die Here self vra vir uitkoms dan laat die Here ñ r... Read More
26 April 2024
April 26th, 2024
2 Samuel 8Dawid was ñ baie goeie gevegs-generaal!Hy het al die omliggende volke verower en so vrede in Israel gebring, maar ook gesorg dat die nasies se belasting Jerusalem verryk.Hy was egter ook ñ g... Read More
25 April 2024
April 25th, 2024
Klaagliedere 2Die toorn van die Here word teen Israel uit gegiet.Jerusalem val en word geplunder, die land Israel lê in puin!As Jeremia hierdie profesie bring word dit nog in sy leeftyd waar. Dit was ... Read More
24 April 2024
April 24th, 2024
Rigters 2Die geestlike op en af van Israel word in die hoofstuk mooi beskryf. Dit was in die tyd van die Rigters nog meer so, dat daar goeie geestlike tye was as daar 'n leier oor Israel was en dan so... Read More
23 April 2024
April 23rd, 2024
2 Samuel 7Dawid maak sy begeerte om vir die Here n “huis” te bou, 'n tempel, bekend aan Natan die profeet.Na 'n aanvanklike positiewe antwoord gaan Natan terug die volgende dag, en sê aan koning Dawid... Read More
22 April 2024
April 21st, 2024
Klaagliedere 1Jerusalem is aan die woord:Die stad beklaag haar lot, Jerusalem weet vernietiging kom, en dat die stad afgedraai het weg van die Here af en dit is waarom dit oorwin sal word, en die sold... Read More
21 April 2024
April 20th, 2024
Rigters 1Juda en die ander stamme van Israel het stelselmatig die land Kanaän begin verower.Alhoewel hulle meeste stede ingeneem en oor gevat het, het hulle egter nog Kanaäniete laat oorleef, en vir h... Read More
20 April 2024
April 20th, 2024
2 Samuel 6Dawid gaan haal die Ark om dit in Jerusalem te gaan sit.Hy vervoer egter die ark verkeerd.Dit was bedoel om op priesters se skouers gedra te word en nie op ñ wa nie.Ussa sterf in die proses,... Read More
19 April 2024
April 18th, 2024
Nehemia 13Met goeie leierskap en orde kom daar voorsiening van die Here af.Nehemia maak die tempel skoon van een van Jerusalem se ou vyande wat toe deur die priester blyplek gegee is in die tempel.Sod... Read More
18 April 2024
April 17th, 2024
Jeremia 52Sedekia se rebellie teen Nebukadnesar lei tot die dood van sy seuns en amptenare, en met dit as die laaste ding wat hy kon sien word sy oë uit gesteek en word hy in ballingskap na Babelonië ... Read More
17 April 2024
April 16th, 2024
2 Samuel 5Dawid word koning oor die hele Israel op die ouderdom van 30.Hy bly koning tot en met 70.33 jaar van sy Koninskap gebeur in Jerusalem!Hy neem dit as sy stad en 3 000 jaar later is dit steeds... Read More
16 April 2024
April 16th, 2024
Nehemia 12Gestruktueerde roosters van priesters, leviete, poortwagters en veral musikante is deur Nehemia opgestel.Hy doen verslag van al die wat diens gedoen het in die Tempel, na die terugkeer uit b... Read More
15 April 2024
April 14th, 2024
Jeremia 51Jeremia spreek ñ oordeel oor Babelonië uit.Hierdie stad was so groot toe die Persiërs die stad binneval en oorneem het meeste gewone mense dit nie agrer gekom nie.Omtrent 30km in deursnee, e... Read More
14 April 2024
April 14th, 2024
2 Samuel 4Is-Boset die seun van Saul wat deur Abner as koning gemaak is oor Israel raak moedelois na Abner se moord.Twee bende leiers vermoor ook toe vir Is-Boset en vat sy kop vir Dawid, (hulle dink ... Read More
13 April 2024
April 13th, 2024
Nehemia 11Nie almal wou in die herboude Jerusalem woon nie. Almal wat terug gekeer het uit ballingskap, wou eerder op die plattand woon, maar Nehemia vra dat families 1 uit 10 van hulle gesinne na Jer... Read More
12 April 2024
April 11th, 2024
Jeremia 50Die magtige Babilonië word ook oor geprofeteer.Jeremia profeteer die oordeel en val van Babel deur die hand van die Mede en Persiërs ñ goeie 50 jaar voor dit gebeur.Met hierdie profesie moe... Read More
11 April 2024
April 11th, 2024
2 Samuel 3Abner die leerowerste van Saul wat die se seun Is-Boset as koning aangestel het oor Israel, het by een van Saul se weduwees gaan slaap, en so die woede van sy koning laat ontvlam.Hy aanvaar ... Read More
10 April 2024
April 10th, 2024
Nehemia 10Die priesters en leiers van Juda maak 'n getekende toewyding dat hulle die Here sal dien en Sy Huis sal onderhou!Nehemia herbou nie net die muur van Jerusalem nie, maar hy herstel ook die Jo... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
