11 Mei 2024

2 Samuel 13

Dawid se seun Amnon verkrag sy halfsuster, Tamar.
Sy en Absolom was broer en suster.
Absolom het na haar omgesien en 2 jaar later in weerwraak vir Amnon vermoor.
Aanvanklik dink Dawid dat al sy seuns vermoor is, maar hy kry hulle almal behalwe Amnon terug.
Daarom vlug Absolom en bly 3 jaar weg van Dawid totdat die koning sy seun weer terug nooi na sy huis.

Here, bewaar ons verhoudings so dat ons kinders met mekaar oor die weg kom!
U is n Liefdevolle Vader.