12 Mei 2024

Rigters 8

In die agrerna sit van die Medianiete met Gideon se 300 man, vra hy vir kos by 3 stede van Israel, maar hulle weier om te help.
Nadat hy die weermag van 15 000 wat oor was van die 120 000 verslaan het, het hy terug gekeer en die 3 stede al 3 gestraf.
Israel wou Gideon hierna koning maak maar hy wys dit van die hand.
Hy noem egter een van sy 70 seuns: Abimeleg, “my pa is die koning”.
Toe hy sterf na baie jare het die mense net weer vir Baal as afgod aanbid.

Here, mense het nie die oplossing nie: U het!!
U is die Koning van konings!