6 Mei 2024
Rigters 6
Gideon slaan koring uit, nie op die dorsvloer (op ñ bult met ñ wind) nie, maar in ñ parskuip waar druiwe gepars word.
Hy doen dit so omdat Israel bang was vir die Midianiete wat hulle toe al vir 7 jaar onderdruk het.
Die Engel van die Here is ñ voorverskynsel van Christus wat in die ou testament van tyd tot tyd aan mense verskyn.
Hier praat Jesus met Gideon en verteer sy offer vanuit die Rots.
Hy roep Gideon tot bekering en vra dat hy die baal altaar sal afbreek en sy pa se bul sal offer met die asjera paal as brandhout.
Gideon doen dit in die nag uit vrees vir sy mense, en die volgende oggend wil sy dorp hom doodmaak hiervoor.
Sy pa Joas het egter gesê dat Baal vir homself moet veg.
Gideon kry toe die mense van Israel bymekaar toe die Midianiete en die Amalekiete teen hulle optrek.
Net voor die stryd vra Gideon vir die Here ñ teken, nou is hy op die dorsvloer.
Daarom sit hy n vlies uit en vra dat dit aleen moes natdou en dit het. Daarna vra hy vir dou maar die vlies moet droog bly, en dit het.
Here, dankie dat U met ons praat en telkens met genade ons ongeloof tegemoet kom!
U is Geduldig en Getrou!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025