14 Sep 2025
September 14th, 2025
Eksodus 19:1-25Die Here ontmoet die volk by Sinai!Hy wil die hele volk van Israel priesters en verteenwoordigers van Hom maak vir al die nasies.“As julle dan nou getrou luister na my stem en my verbon... Read More
13 Sep 2025
September 12th, 2025
Spreuke 28:1-14. Regverdiges of opregtes word gestel teen goddeloses of geldgieriges. soek eerder ander se welstand as wat jy geld of wins jaag! ... Read More
12 Sep 2025
September 12th, 2025
Johannes 4:27-42Die Samaritaanse vrou met 'n reputasie word na haar bekering 'n wonderlike evangelis vir haar eie dorp!Sy lei haar omgewing se mense letterlik na Jesus toe.Haar veranderde lewe moes ha... Read More
11 Sep 2025
September 11th, 2025
Eksodus 18:1-27Moses se skoonpa, Jetro, kom van Midian af met Moses se vrou, Sipporra en sy 2 seuns.Jetro was 'n priester wat die Here toe eer vir die bevryding van Israel!Hy gee egter toe ook vir Mos... Read More
10 Sep 2025
September 11th, 2025
Spreuke 27:17-27“Yster slyp yster en so vorm vriende mekaar.”SPREUKE 27:17 NLVKom ons wees goeie Rentmeesterskap met alles wat die Here vir ons gee!Of dit nou vriende, jou vyeboom (jou werk of besighe... Read More
9 Sep 2025
September 8th, 2025
Johannes 4:1-26“God is Gees, en wie Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. ””Johannes 4:24 AFR20Die Lewende Water vra vir 'n Samaritaanse vrou by 'n put vir water!Dit open die gesprek ... Read More
8 Sep 2025
September 7th, 2025
Eksodus 17:1-16Die staf van Moses wat in 'n slang verander het, eers voor die Here en toe voor Farao, het Farao se towenaars se stawwe wat ook in slange verander het op geëet.Die staf het Moses die N... Read More
7 Sep 2025
September 6th, 2025
Spreuke 27:1-16Deo Valente: "as die Here wil", is hoe ons moet verwys na more of enige iets in die toekoms. Jakobus leer ons ook wat Salomo sê.Verder gaan die 1ste gedeelte van die hoofstuk oor hoe o... Read More
6 Sep 2025
September 6th, 2025
Johannes 3:22-36“Hy moet meer word, en ek minder.”Johannes 3:30 AFR20Hierdie woorde van Johannes die Doper sê hy as mense hom uit vra oor Jesus wat toe saam met Sy dissipels ook in die Jorda... Read More
5 Sep 2025
September 6th, 2025
Eksodus 16:1-36Die Here voorsien vir die Israeliete kos ten spyte van hulle gekla en terug verlang na die vleispotte van Egipte.Die Here het vir hulle brood en vleis bo-natuurlik voorsien.In die oggen... Read More
4 Sep 2025
September 4th, 2025
Spreuke 26:1-28n Dwaas is iemand sonder wysheid!Iemand wat net in sy of haar eie belang op tree en nie die Here se beginsels toe pas nie.Die hoofstuk gaan oor hoe om met dwase te kommunikeer en hoe hu... Read More
3 Sep 2025
September 3rd, 2025
Johannes 3:1-21Kom na die Lig toe en los die duisternis uit!Jesus verduidelik aan die Fariseër Nikodemus hoe om 'n volgeling van die Here te word:Jy moet wedergeborenes word, van Bo gebore, gebore uit... Read More
2 Sep 2025
September 2nd, 2025
Eksodus 15:22-27Die Israeliete begin hulle woestyn trek!Drie dae lank kry hulle nie water in die woestyn nie tot hulle by Mara se waters kom en kamp opslaan!Die water is egter bitter daarom noem hulle... Read More
1 Sep 2025
September 2nd, 2025
Spreuke 251-28Dis ons voorreg as Koningskinders om geheimenisse te ontdek en te deursoek!Die Woord is vol sulke geheime!Selfbeheersing in wat jy eet en wat jy sê is waaroor die hoofstuk gaan.As ons di... Read More
31 Aug 2025
August 30th, 2025
Johannes 2:13-25Jesus gaan soos alle Jode van Sy tyd op na Jerusalem vir die Pasga fees, maar Hy is ontsteld oor die mark wat gevestig is in die voorhof wat bedoel is vir ander volke om die Here daar ... Read More
30 Aug 2025
August 29th, 2025
Eksodus 15:1-21Die Here het die slawe bevry!!Met die vernietiging van Farao en die Egiptiese weermag is enige kans om Israel weer terug te dwing in slawerny in finaal verby!As die Rooisee nie oor die ... Read More
29 Aug 2025
August 29th, 2025
Spreuke 24:1-34Kies jou vriende met wysheid!So moet ons alles met wysheid aanpak:Of dit nou jou vyande is, of onskuldiges en die wat nagekom is, of dit jou outoriteit of selfs jou werk is, praat en ha... Read More
28 Aug 2025
August 28th, 2025
Johannes 2:1-12Jesus verander die water na wyn by 'n bruilof in Kana!Die interaksie tussen Jesus en Sy ma is so mooi: sy het geloof in Hom, Hy met Sy dissipels saam lyk of Hy nog nie gereed is nie, ma... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
