27 Nov 2025

Job 21:1-34

Job, in antwoord op Sofar se redenasies, sê dat dit baie goed gaan met goddeloses ook.
Die Here straf nie noodwendig die slegte mense soos ons sou wou sien hulle straf moet lyk nie.
Die implikasie dat die Here dalk onregverdig is word beantwoord met Job se wete dat die Here regverdig is.
Hy doen altyd die regte ding al verstaan ons dit nie!

Here dankie dat U vir ons omgee en ons beswil in gedagte het.
U is die Regter!

Archive

 2025