5 Des 2025

Johannes 16:16-33

Jesus verduidelik in die bokamer vir Sy dissipels dat Hy gaan weg gaan.
Hy het van Sy dood gepraat.
Hy sê toe net 'n kort tydjie dan sien julle My weer.
Dis die Opstanding!
Dus voorspel Jesus weer Sy dood en opstanding.

Here die hele mensdom juig oor U kruisiging!
Al was dit tydelike hartseer ontsluiting dit ewige vreugde!
Ons aanbid U Jesus!

“Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin.””
‭‭JOHANNES‬ ‭16‬:‭33‬ ‭NLV‬‬

U is die Oorwinnaar!

Archive

 2025