6 Des 2025

Job 24:1-25

Job kontrasteer die onregverdige rykdom wat goddeloses buit by armes teenoor die magteloses wat moet veg teen die elemente om te oorleef.

Hy erken egter dat die Here die onregverdige se paaie wel raaksien en die Here sal dit wel vergeld.

Here al voel die lewe soms onregverdig, weet ons U is die Regverdige Regter wat op die ou einde gaan oordeel!
U is ook ons Versorger!

Archive

 2025