29 Nov 2025

Johannes 15:18-27

Die wêreld wat Jesus nie ken of erken nie haat Hom en dus ook ons.
Daarom is jy nie altyd noodwendig geliefd as jy die evangelie verkondig nie, inteendeel baie keer kry jy teenstand en word vervolg as jy die waarheid vertel.
Nogtans moet ons aanhou getuig van Jesus! Maak nie saak of die wêreld ons haat of nie, die Heilige Gees werk deur ons en mense moet van Jesus hoor!

Here om van U te bly vertel met ons hele lewe bly ondankbaar en moeilik maar omdat ons U wil gehoorsaam en U lief het bly dit die grootste voorreg en is dit vervullend!
U is Liefde selfs vir die wat ons haat.

Archive

 2025