2 OKT 2025
October 2nd, 2025
Eksodus 24:1-18Moses en 70 van die leiers van Israel gaan ontmoet die Here op die berg Sinai.Hulle eet saam met die Here!!!70 manne wat 'n Troonkamer ervaring met die Koning het!Daarna roep die Here v... Read More
1 Okt 2025
October 1st, 2025
Job 2:1-13Job prys na al die rampe steeds die Here!Satan reken egter dat na alles wat gebeur het met Job, dit steeds te goed gaan met hom en dat Hy wel die Here sal vloek as hy siek is.Die Here laat t... Read More
30 Sep 2025
September 30th, 2025
Johannes 7:1-24Min of meer die tyd van die jaar in Oktober as dit in Israel herfs is breek die Loofhuttefees aan en elke Jood was veronderstel om Jerusalem toe te gaan as pelgrim vir die fees.Jesus he... Read More
29 Sep 2025
September 30th, 2025
Eksodus 23:1-32Nog sosiale en morele reëls word uiteengesit vir die Israeliete en vir ons.Ons moet net soos hulle eerbaar wandel en armes beskerm en versorg.Die beginsels bind 'n samelewing aanmekaar.... Read More
28 Sep 2025
September 27th, 2025
Job 1:1-22Job was 'n besonderse man met 'n goeie verhouding met die Here!Die Here het Job geweldig geseën.Op 'n dag het satan aan die Here gesê dat Job net die Here aanbid omdat hy so geseënd is.Daaro... Read More
27 Sep 2025
September 27th, 2025
Johannes 6:16-71Jesus maak die storm stil toe Hy van oorkant die see van Galilea op die water aangeloop gekom het.Die skare wat Jesus gevoer het met 2 vissies en 5 brode het Hom gevolg na Kapernaum to... Read More
26 Sep 2025
September 27th, 2025
Eksodus 22:1-31Hier begin Moses met Sosiale wette wat die fondasie van ons Romeins-Hollandse regstelsel uitmaak.Hy skuif ook oor na Morele wette wat vir ons vandag nog van toepassing is.Om nie te stee... Read More
25 Sep 2025
September 24th, 2025
Spreuke 31:1-31Hierdie wyshede het koning Lemuel neergepen wat sy ma hom geleer het:Dit begin oor hoe om met armes en behoeftiges te werk, maar dan beskryf dit 'n deugsame vrou.Lemuel se ma leer hom w... Read More
24 Sep 2025
September 24th, 2025
Johannes 6:1-15Jesus vermeerder die 2 vissies en 5 brode vir die skare mense wat Hom gevolg het.Nadat almal genoeg geëet het tel Sy dissipels 12 mandjies kos op.So net die kos wat oorgebly het was kla... Read More
23 Sep 2025
September 23rd, 2025
Eksodus 21:12-36Die wet van Moses se bepalings oor die doodstraf word neergestippel maar die belangrikheid van rekonsiliasie word ook uitgewys.As jy of jou diere iemand skade doen moet jy hulle vergoe... Read More
22 Sep 2025
September 23rd, 2025
Spreuke 30:1-33Hierdie hoofstuk is deur Agur, seun van Jake geskryf.Agur verheerlik die Here in die eerste 6 verse:Hoe groot is die Here? Elke Woord van God is gelouter .Hy vra vir die Here iets wat P... Read More
21 Sep 2025
September 20th, 2025
Johannes 5:24-47Jesus bespreek hier Sy verhouding met die Vader aan die wat Hom beskuldig van lastering.In Sy gesprek maak Hy selfs Sy liefde bekend aan die wat vyandig is met Hom en Sy begeerte dat h... Read More
20 Sep 2025
September 20th, 2025
Spreuke 29:1-27Wanneer die regverdige in beheer is in ń land, is daar vreugde.Wysheid in kinders bring vreugde vir hulle ouers. Kinders wat gedissiplineer word leer hierdie wysheid deur hulle dissipl... Read More
19 Sep 2025
September 18th, 2025
Spreuke 29:1-27Wanneer die regverdige in beheer is in ń land, is daar vreugde.Wysheid in kinders bring vreugde vir hulle ouers. Kinders wat gedissiplineer word leer hierdie wysheid deur hulle dissipl... Read More
18 Sep 2025
September 18th, 2025
Johannes 5:1-23 By die Bad van Betesda het menigte siekes saamgedrom omdat hulle geglo het dat ń engel die water roer en dan sal die eerste een wat in die water ingaan, genees word.Jesus genees en res... Read More
17 Sep 2025
September 16th, 2025
Exodus 20:1-26Vers 1-17 is die verbondswette wat die Here vir Moses en die volk gegee het. Jesus gee spesifieke voorbeelde hoe Sy lering hierdie wette kom vervul in die Nuwe Testament in Matt 5:21-37.... Read More
16 Sep 2025
September 16th, 2025
Spreuke 28:15-28Eerbare en betroubare mense word as regverdig beskryf. Spreuke moedig ons aan om met mense reg te werk maar om self ook hard te werk.Ons word geleer om goeie leiers te wees en nie gel... Read More
15 Sep 2025
September 14th, 2025
Johannes 4:43-54Terug vanaf Samaria begin die Here bedien in Sy eie omgewing van Galilea, maar 'n Profeet word nie in sy eie stad erken nie, daarom is daar vêr meer teenstand teen Jesus as in Judea.As... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
