7 Des 2025

Rut 1:1-5

Elimeleg (die Here is my Koning) vlug na Moab saam met sy vrou en 2 seuns omdat Juda hongersnood beleef.
Dit gaan sleg met Israel omdat hulle weereens in die Rigters tyd hulle rug op die Here gedraai het.
Naomi (wat beteken soet en aangenaam) bly na haar man se dood,  teen die wil van die Here in Moab met
Maglon en Kiljon (swak en siek is die betekenis van hulle name).
In die 10 jaar wat die gesin daar is trou die seuns met Rut (vriend) en Orpa voordat albei seuns ook sterf.
Nou bly net Naomi agter saam met haar 2 Moabietiese skoondogters.

Here daar is nog altyd hoop as U in ons lewens is!
U is ons Koning!

Archive

 2025