27 Aug 2025
August 28th, 2025
Eksodus 14:1-31Moses lei die Israeliete uit Egipte tot aan die oewer van die Rooi see,  maar Farao besef hy het hulle slawe laat gaan en daarom sit hy met sy weermag die Israeliete agterna.Die Egipten...  Read More
26 Aug 2025
August 26th, 2025
Spreuke 23:1-35Wees tevrede met wat jy het!Wees vergenoeg!Jy hoef nie geld meer na te jaag as die Here nie!Moenie skelm wees en onregverdig om meer in die hande te kry nie!Betoon selfbeheersing in wat...  Read More
25 Aug 2025
August 25th, 2025
Johannes 1:42-51Die roeping van Natanael is so mooi.Eers raak Filippus oortuig om 'n dissipel van Jesus te word, dan gaan vertel hy vir sy vriend Natanael hy het die Messias ontmoet!Natanael is skepti...  Read More
24 Aug 2025
August 24th, 2025
Eksodus 13:1-22Met die instel van die Pasga fees en die ban van suurdeeg vir 'n week was dit alles simbolies en skadu vir ons wat uit slawerny van sonde bevry word en dan ons sonde (suurdeeg) los, eet...  Read More
23 Aug 2025
August 23rd, 2025
Spreuke 22:17-29Outoriteit en mag is om te lei en die Here deur jou leierskap te verheerlik, nie om te misbruik en jou mag oor ander te laat heers nie.Kies jou vriende reg, want hulle gaan bepaal hoe ...  Read More
22 Aug 2025
August 23rd, 2025
Johannes 1:28-42Johannes die doper bevestig die bediening en salwing van Jesus!Johannes het 'n Goddelike openbaring dat Jesus die Messias is en dat die Gees van die Here op hierdie Neef van hom bly!Da...  Read More
21 Aug 2025
August 21st, 2025
Eksodus 12:21-51Hierdie Paasfees (oorslaan of verbygaan fees) vier die Israeliete omdat die doodsengel nie die besoek het wie die bloed van die Lam aan hul huis se deurkosyn gehad het nie.Ek en jy sal...  Read More
20 Aug 2025
August 21st, 2025
Spreuke 22:1-16Jou reputasie en jou kredietwaardigheid is belangrik: pas jou naam op.Ons is almal gelyk voor die Here en daarom moet ons omgee vir die behoeftiges en hulle nie spot nie.Bly leer en wer...  Read More
19 Aug 2025
August 19th, 2025
Johannes 1:19-28Johannes die Doper!Wie was hy?Selfs in sy tyd wou die geestelike leiers van daardie tyd by hom weet wie hy nou eintlik is.Is hy die Messias? (Christus: Gesalfde)Is hy Elia? (Onthou het...  Read More
18 Aug 2025
August 19th, 2025
Eksodus 12:1-20Moses stel die Pasga fees in wat ons vandag nog vier as Paasfees want Jesus was die Pasga-Lam wat geslag is vir jou en my redding!Hierdie fees was die begin van die nuwe jaar vir die Is...  Read More
17 Aug 2025
August 17th, 2025
Spreuke 21:1-31Die Here ken ons harte! Net Hy weet wat gaan regtig binne in ons aan en wat is ons motiewe.Elke ding wat ons doen as gelowiges is om ons dankbaarheid teenoor die Here te wys vir Sy verl...  Read More
16 Aug 2025
August 16th, 2025
Johannes 1:1-18In die begin was Jesus, wat die Woord genoem word hier, betrokke by die skepping!Jesus is God en deel van Vader en Heilige Gees se plan om die wêreld te red en die lig van Waarheid beke...  Read More
15 Aug 2025
August 16th, 2025
Eksodus 11:1-10Moses kondig die laaste van die 10 plae aan: die dood van die Eersgeborenes!Voordat hy Farao daarvan vertel sê Moses eers vir die volk wat slawe was om van hul meesters 'n geskenk van g...  Read More
14 Aug 2025
August 14th, 2025
Spreuke 20:1-30Dronkenskap, luiheid en dubbele standaarde word herhaaldelik aangespreek in die hoofstuk.Die skrywer beklemtoon dat die Here die slegte eienskappe verag en straf.Daarom moet ons nie dra...  Read More
13 Aug 2025
August 13th, 2025
Efesiërs 6:10-Hierdie geestelike stryd waarin ons as gelowiges is kan ons nie sonder die Here se Krag aanpak nie en daarom moet ons beklee wees met:Gordel van Waarheid,Borsplaat van geregtigheid,Skoen...  Read More
12 Aug 2025
August 12th, 2025
Eksodus 10:1-29Die 8ste en 9de plaag tref Egipte omdat Farao 'n verharde hart gehad het.Sprinkane het alles wat groen was in Egipte opgeëet en daarna was daar 'n vreeslike donkerte in Egipte maar nie ...  Read More
11 Aug 2025
August 11th, 2025
Spreuke 19:1-29Leuens en luiheid is dwaasheid!Oor en oor in Spreuke word ons aangemoedig om nie te lieg nie, want met leuens kom straf.Verder behoort ons ook ander aan te moedig en nie af te breuk nie...  Read More
10 Aug 2025
August 9th, 2025
Efesiërs 6:1-9Paulus spreek na die huweliks pare 4 ander groepe in die kerk van Efese aan:Kinders en ouers asook slawe en hulle eienaars.Respek en eer gebeur deur gehoorsaamheid maar dis makliker as d...  Read More
   NewerOlder