3 Des 2025

Job 23:1-17

Job antwoord vir Elifas:
Die Here mag dalk onbereikbaar voel, maar tog is Hy by ons en betrokke met ons.
Hy hoor jou wel.

As jy nie die Here ervaar en Sy nabyheid beleef nie is dit nie Sy skuld nie: rig jou hart tot Hom en luister!
Hy wil met ons praat.

Here dankie:
““Maar Hy is uniek – wie kan Hom teengaan? Wat Hy graag wil doen, dit voer Hy uit.”
‭‭Job‬ ‭23‬:‭13‬ ‭
U is Almagtig!

Archive

 2025