5 Maart 2022
March 5th, 2022
Dagstuk2 Kor. 12“…want wanneer ek swak is, juis dan is ek sterk!”Paulus na die vorige hoofstuk waarin hy sy lyding vir die evangelie beskryf, vertel nou hoe hy in die hemel opgeruk is en wonderlike op... Read More
4 Maart 2022
March 4th, 2022
DagstukJesaja 38Hiskia, die koning, is siek en Jesaja gaan sê vir hom hy gaan sterf.Hiskia kom egter in nederige berou voor die Here en pleit om genade, en die Here hoor hom.Jesaja word deur die Here ... Read More
3 Maart 2022
March 3rd, 2022
DagstukPsalm 87Hierdie Psalm wat na die terugkeer van Ballingskap geskryf is, wys ook na ‘n tyd wat vir ons ook nog in die toekoms lê: die duisend jaar vrederyk.In dié tyd gaan die omliggende volke oo... Read More
2 Maart 2022
March 2nd, 2022
Dagstuk2 Kor. 11Paulus waarsku teen valse predikers wat aanspraak maak op baie roemryke opleidings en geslagslyne.Maar hy beroem hom eerder in al die swaarkry wat hy ter wille van die kerk ervaar het.... Read More
1 Maart 2022
March 1st, 2022
DagstukJesaja 37Die arrogansie van Sanherib, en Hiskia se nederigheid, het hul onderskeie vrugte opgelewer.Hiskia gaan lê Sanherib se arrogante en godslasterlike brief in die tempel voor die Here.Die ... Read More
28 Februarie 2022
February 28th, 2022
DagstukPsalm 86Die Here se liefde en Sy trou met ons is uniek!Daarom wil ons Hom, ons unieke God, met ons hele hart dien!“Leer my u weë, Here, sodat ek in u waarheid kan wandel. Gee my ’n onverdeelde ... Read More
27 Februarie 2022
February 27th, 2022
Dagstuk2 Kor. 10Paulus het baie teenstand gekry van die gemeente in Korinte.Mense vir wie hy lief was en wie hy bedien het.Maar tog besef hy die Here het hom na hulle gestuur en Hy gee hom, en ons, di... Read More
26 Februarie 2022
February 26th, 2022
DagstukJesaja 36Sanherib, die koning van Assirië, was ʼn massiewe bedreiging vir Hiskia en Jerusalem!Hy het met sy groot en wrede weermag nog nooit ʼn veldslag verloor nie en het ook nog nooit onsuksesv... Read More
25 Februarie 2022
February 25th, 2022
DagstukPsalm 85Dankie tog dat die Here ons lot verander en Sy goedheid sorg dat ons nie geoordeel word nie, maar in vrede kan lewe!Here, dankie dat U vir ons voorsien, dat U ons vergewe, en dat U ons ... Read More
24 Februarie 2022
February 24th, 2022
Dagstuk2 Kor. 9“Wat ek bedoel, is dat God sal sorg dat al die goeie dinge wat julle doen ’n reuse oes oplewer. So sal julle en ander mense selfs nog meer van die Here se goedheid in julle lewe beleef.... Read More
23 Februarie 2022
February 22nd, 2022
DagstukJesaja 35Jesus kwoteer v. 5-6 van die hoofstuk in Matteus 11 as Hy vir Johannes die doper se dissipels verduidelik dat Hy die Messias is: die Koning en die Profeet!Anders as wat die skrifgeleer... Read More
22 Februarie 2022
February 22nd, 2022
DagstukPsalm 84“Beter is ñ dag in U Tempel as ñ duisend elders!!”Die teenwoordigheid van die Here bly die beste plek om te wees!Dis daar waar Hy ons beskerm en aan ons voorsien!Hy sorg vir ons as ons ... Read More
21 Februarie 2022
February 21st, 2022
Dagstuk2 Kor. 8Die gelowiges in Judea het uitermatig swaar gekry, in die tyd wat Paulus skryf aan die Korinte en Fillipense (4).Daarom moedig hy beide hierdie gemeentes aan, om finansieel by te dra to... Read More
20 Februarie 2022
February 20th, 2022
DagstukJesaja 34Jordanië was in die Bybelse tyd Edom.Dit was toe ‘n ryk en invloedryke land, omdat die handelroetes daardeur gegaan het.Maar soos die profesie tereg sê, is dit nie meer vandag so nie.D... Read More
19 Februarie 2022
February 19th, 2022
DagstukPsalm 83Israel het deur al die eeue baie vyande gehad: meestal haar jaloerse bure.Maar wat die Psalmdigter beleef, komplotte en vyandskap van almal om Israel, is vandag nog so.In 1948, toe Isra... Read More
18 Februarie 2022
February 19th, 2022
Dagstuk2Kor. 7Paulus hanteer ‘n saak van konflik in die gemeente van Korinte en bemoedig hulle deur te verduidelik dat selfs sulke verskille ons nader aan die Here kan bring!Ondersoek jou hart en leef... Read More
17 Februarie 2022
February 17th, 2022
DagstukJesaja 33Dis so wonderlik dat die Here hoop laat profeteer, nog voordat die vernietiging van Jerusalem plaasvind!Voor Israel se oordeel, kondig Hy ook die oordeel van hulle plunderaars, Babilon... Read More
16 Februarie 2022
February 16th, 2022
DagstukPsalm 82Al die nasies behoort aan U!Die Here regeer oor die aarde en die mensdom sowel, as die geestelike realm is onder Sy mag!Daarom, moet ons inval by Sy wil en besluite vir ons en vir die w... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
