02 Januarie 2025

Psalm 119:17-32

Ons het Sy Woord nodig sodat ons kan ontdek wie Hy is!
Die Woord openbaar die karakter van die Here en gee ons dan perspektief oor waar ons in pas en hoe groot Sy genade is.

“Die pad van u opdragte – laat my dit verstaan, sodat ek oor u wonders kan nadink.”
‭‭Psalms‬ ‭119‬:‭27‬ ‭AFR20‬‬

Here U wys my U wonders in die natuur, in die kerk en ook deur U Woord.
U is die Wonderwerker!

Archive