16 Januarie 2025
Genesis 2:1-25
Die Here rus op die 7de dag na Sy skepping.
Maar eers skep Hy die kroon van Sy skepping : die mens!
Hy skep hom met outoriteit om te heers oor die aarde en al die diere, Hy skep die mens met grense:
Fisiese 'n plek om te bly, 'n tuin binne riviere se grense, maar 'n geestelike grens ook oor wat morele reg is.
Hulle mag alles doen behalwe van 1 boom eet.
Daarna skep die Here vir die mens 'n hulp maat wat by hom pas vanuit hom self: die vrou.
Here dankie dat U skepping goed is en rus deel daarvan is.
U is die Rus!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025