27 Januarie 2025
Psalm 119 : 129-136
Heiligmaking gebeur as gevolg van Sy Woord.
Hy sorteer die duistere goed in jou lewe uit deur die Woord wat dit verlig.
“As u woorde oopgaan, gee dit lig; dit gee insig aan onkundiges.”
Psalms 119:130
Ons het Sy insig en Sy Gees nodig om tot bekering te kom maar daarna moet ons Sy Woord deur die Heilige Gees se hulp bestudeer om 'n heilige lewe te leef.
Here U Woord help ons.
U is ons Lig.

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025