3 Februarie 2025

Genesis 8:1-22

Noag begin die proses na 'n 150 dae se reën, om die ark oop te maak en te kyk of dit veilig en droog is.
Dit vat hom 'n geruime tyd om seker te wees dat daar droë grond is en dan bevry hy die diere en sny met die Here 'n verbond deur offers te bring.
Die Here vestig seisoene vir die aarde.
“Al die dae wat die aarde nog daar is, sal saaityd en oestyd, koue en hitte, somer en winter, dag en nag nie ophou nie.”
‭‭Genesis‬ ‭8‬:‭22‬ ‭AFR20‬‬

Here dankie vir U beloftes!
U is die Een wat gister vandag en more dieselfde is!

Archive

 2025