25 Desember 2023

Kersfees 2023!

“Want 'n kind is vir ons gebore, 'n seun is aan ons gegee. Die heerskappy is op sy skouer. Hy word genoem: Wonderbare Raadgewer, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Vir die uitbreiding van heerskappy en vir vrede sonder einde, sal hy op die troon van Dawid en oor sy koninkryk wees, om dit te vestig en te ondersteun deur reg en geregtigheid, van nou af en vir altyd. Die ywer van die Here, Heerser oor alle magte, sal dit doen.”
‭‭Jesaja‬ ‭9‬:‭5‬-‭6‬ ‭AFR20‬‬

Geseënde Kersfees
Geseënde Christusfees!!!

Onthou dat die Kind wat gebore was vir ons die ewigheid verander het!!!

Hy gee vir ons ewige lewe!

Here, dankie vir die Vrede wat U gebring het toe U aarde toe gekom het sodat U deur U dood ons met die Here kan versoen!
U is die Vredevors!
Die Kind vir ons gebore!!!