31 Desember 2023

Deut. 3

Moses het net voor sy dood die leierskap begin oorgee aan Joshua deur hom te wys hoe om die stede oos van die Jordaan in te val en oor te neem.
Waar Libanon en Jordanië vandag is het Israel toe oorgevat by die Amoriete en 2 en halwe stam daar gevestig.

Here, U plan met Moses was anders as U plan met Joshua!
U roep elkeen van ons vir ñ tyd en plek!
U is Alwetend en Wys!