29 Desember 2023

Jeremia 15

Oor die sonde van Menasse die seun van Hiskia spreuk die Here oordeel uit oor Juda!
Jeremia besef dat hy ook tussen die spervuur van die Here se toorn en die volk se ongehoorsaamheid vasgevang is.
Hy kan nie anders om die waarheid te praat en die mense te waarsku nie, maar hulle wil dit nie hoor nie en word al hoe kwater vir Jeremia!

Here, help ons om U Waarheid te verkondig, al los dit ons in die oë van die wêreld ongewild!
Ons kies U!
U is ons Voorspraak!