28 Januarie 2024
January 27th, 2024
Jeremia 25Jeremia profeteer in die 1ste regerings jaar van Nebukadnesar.Ek is seker almal het geweet van die jong koning wat in die magtigste nasie van die tyd tot koninskap gekom het, maar niemand he...  Read More
27 Januarie 2024
January 27th, 2024
Deut. 12Die Here wil nie hê ons moet doen wat almal in die kultuur om ons doen nie!Hy moedig die Israeliete aan, om net op die regte plek te offer eerder as om langs elke dorp en op hoogtes naby hulle...  Read More
26 Januarie 2024
January 25th, 2024
Joshua 9Die Gibeoniete het besef dat hulle soos Jerigo, Ai en al die ander volke deur ñ banvloek vernietig sou word deur Joshua en die Israeliete!Daarom beraam hulle ñ slinkse plan, en maak hulle deur...  Read More
25 Januarie 2024
January 24th, 2024
Jeremia 24Die mense wat na die ballingskap in Jerusalem agter gebly kon dalk dink hulle is beter as die wat deur Nebukadnesar weggevoer is maar, Jeremia sien hierdie visioen.Die Here wys die profeet d...  Read More
24 Januarie 2024
January 23rd, 2024
Deut. 11Moses moedig die volk aan om die Here te gehoorsaam as hulle oor die Jordaan trek!Hy stel die goeie dinge wat die Here vir die volk beplan voor as ñ seën!Wat hulle sal kry as hulle Sy wet, Sy ...  Read More
23 Januarie 2024
January 22nd, 2024
Joshua 8Ai, wat ñ vorige keer vir Israel verslaan het, moes nou aangeval word.Daarvoor het die Here vir Joshua oorlogs-strategie gegee en Israel verower die stad en sy 12 000 mense met ñ goeie plan.Da...  Read More
22 Januarie 2024
January 21st, 2024
Jeremia 23Die profesie is vir leiers: geestlike herders, politieke voorlopers, maar ook werkgewers en ouers!Jeremia praat ook met die profete as hy met die herders, die priesters, praat!Hy beklemtoon ...  Read More
21 Januarie 2024
January 20th, 2024
Deut. 10Moses vertel hoe hy vir ñ 2de keer die kliptafels met die wet opgeskryf deur die Here self gaan haal het, en die keer in ñ houtkas in gesit het: hy noem dit ñ ark.(Dit was later met goud besla...  Read More
20 Januarie 2024
January 19th, 2024
Joshua 7Agan se sonde en ongehoorsaamheid kos die Israeliete 36 man en ñ vernederende loesing teen ñ klein dorpie, Ai.Die sielkundige momentum is met die Israeliete na die deurtog droogvoets, deur die...  Read More
19 Januarie 2024
January 18th, 2024
Jeremia 22Jeremia waarsku die koning Jojakim oor sy onreg, hy was die seun van Josia wat ñ herlewing in Juda beleef het!Jeremia profeteer, dat na hom nie meer ñ koning op die troon van Dawid sou sit n...  Read More
18 Januarie 2024
January 17th, 2024
Deut. 9Moses vertel die volk wat op die punt staan om die beloofde land in te trek dat die land hulle s'n is nie, omdat hulle so regverdig is nie, maar eerder omdat Hy finaal die oordeel voltrek wil s...  Read More
17 Januarie 2024
January 16th, 2024
Joshua 6Joshua en die Israeliete neem Jerigo op ñ ongewone manier in.  Vir 6 dae stap hulle 1 keer elke dagom die stad met die ark voor al die soldate van Israel.Dit moes intimederend vir die mense va...  Read More
16 Januarie 2024
January 15th, 2024
Jeremia 21Koning Sedekia van Juda word aangeval deur Nebukadnesar van Babelonië en hy besluit om Pasgur van alle mense na Jeremia te stuur.Pasgur, die priester wat in beheer is van die tempel, het van...  Read More
15 Januarie 2024
January 14th, 2024
Deut. 8As dit met jou baie goed gaan en jy baie ryk word, moet jy nie van die Here vergeet nie!Dit is Hy wat jou seën daarom moet jy Hom bly aanbid!Om te dink jy het dit self gedoen is eintlik afgoder...  Read More
14 Januarie 2024
January 13th, 2024
Joshua 5Die Here berei Israel voor vir die oorlog wat kom!Hulle was reeds geoefende soldate, maar nou moes hierdie manne, hierdie nuwe geslag Israeliete wat in die woestyn gebore is, besny word!Hulle ...  Read More
13 Januarie 2024
January 12th, 2024
Jeremia 20Jeremia word deur die  priester wat die hoofopsiener van die tempel is, gevangene geneem en gemartel.Hy bly egter profeteer en verduidelik dat hy nie anders kan om die woord van die Here wat...  Read More
12 Januarie 2024
January 11th, 2024
Deut. 7Vir die 400 jaar wat Israel in Egipte was (Josef tot Moses se tyd) het die Here vir die 7 volke in Kanaän kans gegee om reg te kom, maar hulle het al hoe meer boos geraak met hulle afgodery!Daa...  Read More
11 Januarie 2024
January 10th, 2024
Joshua 4Ons dien ñ Almagtige God!!Joshua laat op 2 plekke 12 klippe bymekaar opstapel:In die middel van die rivier waar die priesters met die verbondsark gestaan het sodat die Jordaan kon opdam aan di...  Read More
   NewerOlder