8 Januarie 2024

Joshua 3

Joshua en die volk is oppad om die Jordaan-rivier oor te steek en so die beloofde land in te gaan.
Met die verbonds-ark voor begin die Israeliete stap.
Toe die priesters wat die ark dra, hulle voete in die water sit, het die water aan die noordekant begin opdam.
Netsoos die vorige geslag deur die Rooisee droog moes getrek het, so het die Nuwe Israeliete sonder moeite deurgetrek na Kanaän.
Netsoos ons gedoop moet word, om as gelowiges te leef moet ons ook die DOPING van die Heilige Gees ontvang.

Here, dankie dat U ons deur die Jordaan van U Gees laat gaan sodat ons U beloftes kan in gaan!
U is die Lewende Water!

Archive

 2024