9 Januarie 2024

Deut. 6
 
 Die “Shemah” is ñ gebed wat alle jode elke dag bid!
Verse 4 tot 9 is die Shemah!
Dit begin met die Uniekheid en Eenheid van God:
“ Luister, Israel, die Here is ons God, die Here alleen.”
‭‭Deuteronomium‬ ‭6‬:‭4‬ ‭AFR20‬‬

Moses moedig die Israeliete aan in die hoofstuk om daagliks hulleself en hul kinders te herrinder aan die gebod wat die Here met hulle gemaak het.

Here, mag ons ook daagliks U gedissiplineerd soek, bely en verkondig!
U is God aleen!

Archive

 2024