12 April 2024

Jeremia 50

Die magtige Babilonië word ook oor geprofeteer.
Jeremia profeteer die oordeel en val van Babel deur die hand van die  Mede en Persiërs ñ goeie 50 jaar voor dit gebeur.

Met hierdie profesie moes Babelonië en elke persoon wat Jeremia gehoor het gedink hy het dit gemis want dis onmoontlik vir so ñ kragtige volk om te val.
Hoe hy val word in verse 38 ook aangeraak. Die Perse het die rivier laat opdroog en onder deur die stadsmuur gestap.

Here, niemand kan U oordeel vryspring nie!
U is die Heilige van Israel!

Archive

 2024