18 April 2024
Jeremia 52
Sedekia se rebellie teen Nebukadnesar lei tot die dood van sy seuns en amptenare, en met dit as die laaste ding wat hy kon sien word sy oë uit gesteek en word hy in ballingskap na Babelonië weggevoer.
Dit was die 3de en laaste wegvoer van Juda en ook die afbreek van die tempel en stadsmure en verbranding van Jerusalem wat Nehemia 70 jaar later sou herstel.
3 ballingskap wegvoer geleenthede neem 4 600 na Babelonië, maar 3 keer (onder Serrubabel, Esra en Nehemia) keer Juda terug om Israel weer te herbou.
In die ballingskap in Babelonië gaan dit goed met die koning van Juda soos met baie ander jode: Daniel en sy vriende, Ester en Mordegai en vele ander.
Here, dankie dat U ons oppas selfs in moeilike tye!!
U is ons Rots!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025