10 April 2024

Nehemia 10

Die priesters en leiers van Juda maak 'n getekende toewyding dat hulle die Here sal dien en Sy Huis sal onderhou!

Nehemia herbou nie net die muur van Jerusalem nie, maar hy herstel ook die Joodse kultuur en laat die Tempel se gebruike en instandhouding weer herleef.  
Hierdie gebruike was nie in die 1ste en 2de terugkeer na ballingskap deur Serrubabel en Esra herstel nie!

Here, ons wil ons kultuur volgens U woord inrig!
U is ons Alfa en Omega!

Archive

 2024