15 April 2024

Jeremia 51

Jeremia spreek ñ oordeel oor Babelonië uit.
Hierdie stad was so groot toe die Persiërs die stad binneval en oorneem het meeste gewone mense dit nie agrer gekom nie.
Omtrent 30km in deursnee, en ommuur met ñ standhoudende rivier wat daar deur loop was hierdie stad dig bevolk en een van die grootstes van sy tyd.
Vandag is die ñ verlate woestyn waar Babel was.

Here, U bepaal die begin en die einde van alles!
U is die Heerser!

Archive

 2024