9 April 2024
April 9th, 2024
Jeremia 49Jeremia profeteer verdere oordeel oor nog bure van Israel.Met die sekere koms van Nebukadnesar en die Babeloniërs sê die profeet aan elkeen van Juda se bure, dat hulle nie die Here se oordee...  Read More
8 April 2024
April 7th, 2024
2 Samuel 2Na Saul se dood maak Abner sy weermag bevelvoerder vir Is-boset die seun van Saul koning oor Israel.Juda het egter klaar vir Dawid gesalf as hulle koning wat toe in Hebron gaan bly het.Joab ...  Read More
7 April 2024
April 7th, 2024
Nehemia 9“Repentance”:Ware berou en belydenis kan jou ALTYD weer terug bring in die Here se teenwoordigheid!Hier kom Nehemia onder leiding van die Hoëpriester Jesua saam met die volk in berou na die H...  Read More
6 April 2024
April 6th, 2024
Jeremia 48Jeremia profeteer ook die einde van Moab: een van die buurvolke van Israel.Netsoos die Babeloniërs Jerusalem gaan beleer en in ballingskap wegvoer, so sal Moab die veel kleiner bure nie vry ...  Read More
5 April 2024
April 4th, 2024
2 Samuel 1Dawid ontvang die nuus van Saul en Jonatan se dood.Die Amalekiet wat Saul gedood het en die boodskap vir Dawid gebring het, het seker ñ beloning verwag, maar hy boet met sy lewe vir die daad...  Read More
4 April 2024
April 3rd, 2024
Nehemia 8Die vreugde van die Here is julle toevlug!Dit sê Esra vir Israel nadat hy vir hulle uit die wet van Moses voorlees en hulle van berou huil.Hulle vier dan die Loofhuttefees met groot vreugde i...  Read More
3 April 2024
April 3rd, 2024
Jeremia 47Die veel besproke Gaza strook waar die Israeliete vandag nog oorlog maak teen die Palestyne, was waar die Filistyne gewoon het.Hierdie aardsvyande van Israel met hulle 5 groot stede, het net...  Read More
2 April 2024
April 2nd, 2024
Deut 34Moses sterf!Nadat Moses die volk op 80 jarige ouderdom begin lei het, lei hy hulle vir 40 jaar!Dus40 jaar ñ Egiptiese prins40 jaar ñ eensaam herder,40 jaar ñ volks-leier!Hy sterf alleen en die ...  Read More
1 April 2024
April 1st, 2024
Nehemia 7Noudat Nehemia die muur klaar gebou het die hekke gehang het en betroubare manne soos sy broer aangestel het om die hekke se oop en toemaak te reguleer (dit moes eers veilig en ligdag wees vo...  Read More
31 Maart 2024
March 30th, 2024
Jeremia 46Jeremia profeteer vir die Egiptenare wat gaan oorlog maak het teen Nebukadnesar van Babelonië.Hy profeteer dat Egipte, wat Israel altyd sleg behandel het, gaan verloor en haar weermag gaan v...  Read More
30 Maart 2024
March 30th, 2024
Deut. 33Moses seën die stamme van Rueben, Juda, Levi en Benjamin!Hy seën ook die geslag van Josef, dit is Efraim en Menasse.Hy seën ook Sebulon, Naftali, Gad, Dan en Aser.Hy sluit af deur ñ Algemene s...  Read More
29 Maart 2024
March 28th, 2024
Nehemia 6Dis Goeie Vrydag!!Hoe wonderlik dat Jesus vir ons gekruisig was: ons Paaslam!Nehemia en sy mense het 52 dae gevat om die muur om Jerusalem te bou!Maar nie almal was beindruk nie!Die vyande va...  Read More
28 Maart 2024
March 28th, 2024
Jeremia 45Jeremia gee ñ persoonlike profesie vir sy vriend en sekretaris Baruk.Profesie is bemoedigend (wys rigting aan) en waarskuwend.So profeteer Jeremia toe alles nog relatief goed gegaan het in J...  Read More
27 Maart. 2024
March 27th, 2024
Deut 32Moses skryf en sing ñ lied aan Israel wat hulle waarsku dat hulle aan die Here behoort hulle moenie afgode aanbid nie!Omdat hulle afgodery doen sal hulle ballingskap en dood ervaar, maar as hul...  Read More
26 Maart 2024
March 25th, 2024
Nehemia 5Nehemia is ontsteld as hy hoor hoe die arm mense van sy volk uitgebuit is deur die rykes, en die wat veronderstel was om te lei!Daarom stop hy hulle skuld met massiewe rentes, en laat hy Jude...  Read More
25 Maart 2024
March 24th, 2024
Jeremia 44Jeremia waarsku weer die Judese vlugtelinge in Egipte teen afgodery!Maar hulle antwoord dat hulle die koningin van die hemel (demoniese afgodery) sal bly aanbid.Jeremia verduidelik dan dat d...  Read More
24 Maart 2024
March 23rd, 2024
Deut 31Moses op 120 jarige ouderdom kondig aan dat hy gaan sterf, Joshua gaan oorneem by hom en die volk in Kanaan in lei.Hierdie is nie nuwe nuus vir Israel nie, maar Moses waarsku hulle weer om nie ...  Read More
23 Maart 2024
March 23rd, 2024
Nehemia 4Die bouwerk aan Jerusalem se muur het die vyande van Nehemia gefrustreer en kwaad gemaak.Hierdie bendeleiers sou nou nie meer Jerusalem kon plunder soos hulle wou nie.Die muur was beskerming,...  Read More
   NewerOlder