17 April 2024

2 Samuel 5

Dawid word koning oor die hele Israel op die ouderdom van 30.
Hy bly koning tot en met 70.
33 jaar van sy Koninskap gebeur in Jerusalem!
Hy neem dit as sy stad en 3 000 jaar later is dit steeds die Dawid-stad!
Hy versterk Jerusalem en verslaan die Filistyne saam met wie hy op ñ stadium geveg het.

Here, dankie dat U ons lewens vervul met U beloftes !
U is Koning van die konings